Slag van die Nyl

Slag van die Nyl
Deel van Napoleontiese Oorloë

Die Slag van die Nyl
Datum 1 Augustus - 2 Augustus 1798
Ligging Aboukir, Egipte
Resultaat Britse oorwinning
Strydende partye
Koninkryk van Groot-Brittanje Frankryk
Bevelvoerders
Horatio Nelson François-Paul Brueys d'Aigalliers
Sterkte
14 skepe 15 skepe
Ongevalle
218 1 700
Slag van die Nyl soos geskilder deur Thomas Luny
Slag van die Nyl soos geskilder deur Thomas Luny

Die Slag van die Nyl (1 Augustus - 2 Augustus 1798) was 'n seeslag waar die Britse Vloot onder leiding van Viseadmiraal Horatio Nelson die Franse vloot verslaan het en Napoleon se leër in Egipte van steun afgesny het. Franse verliese word beraam op soveel as 1 700 gesneuweldes (insluitend Viseadmiraal Brueys) en 3 000 krygsgevangenes. 218 Britte het tydens die seeslag gesneuwel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search